Anders Behring Breivik

Anders Breivik in 2011

Anders Behring Breivik (gebore 13 Februarie 1979) is 'n Noorweegse terroris wat die 2011-aanvalle in Noorweë gepleeg het. Hy het ekstremistiese, staatsnasionalistiese en anti-islamitiese opvattinge.[1] Hy is in Augustus 2012 aan massamoord, 'n noodlottige ontploffing en terrorisme skuldig bevind.[2][3]

  1. Al zeker 92 doden na aanslagen in Noorwegen, deredactie.be, 23 Julie 2011
  2. The verdict convicts Breivik for violations of the criminal code §147 (terrorism), §148 (fatal explosion), and §233 (murder).
  3. "Mass killer Anders Breivik sentencing - live text coverage, RAPSInews.com, 24 Augustus 2012". RAPSI (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019. Besoek op 13 September 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy